Ontdek Die Bybel

Ontdek die Bybel is ‘n 6 volume boek stel en is tans die mees kompleetste Kinder Bybel wat beskikbaar is.

Met 345 stories stories vanaf Genesis tot Openbaring. asook meer as 950 volkleur pragtige ilustrasies om kinders se aandag te hou.

sien ook…
https://www.youtube.com/watch?v=gIx6W1SkzCY&t=24s