Die Vervulde Huwelik

Fantastiese praktiese handleiding vir huwelik verykking.

Behandel onderwerpe soos, liefde, aanvaarding, kommunikasie, ondersteuning, seks, waarskuwings tekens, konflik hantering, asook om geestelik saam met u maat te groei.

Met jare se huwelik verykking en met meer as 1000 seminare reg om die wêreld.